Voorblad
Sondag, 05 April 2015 01:07

Welkom

Geskryf deur 
Beoordeel die item
(0 Stemme)

BAIE WELKOM BY DIE NUWE DOMINEE.ORG.ZA - Die Woord vir almal!

tafel Liewe Bedienaar / Luisteraar van Die Woord.

 Het jy goeie Christelike boodskappe wat iewers in 'n boek, rak of rekenaar lê en stof vergaar in plaas daarvan dat dit mense se lewens verander? Voel jy dikwels dat dit hartseer is om só hard aan 'n boodskap te werk en dit dan net een keer te gebruik en of tot een gehoor te beperk? Dan is dit tyd om jou boodskappe weer af te stof en nuwe lewe te gee. Moenie dat jou insigte en omgang met God verlore laat gaan nie. Stel dit beskikbaar op Dominee.org.za en jou boodskap sal aanhou preek! Laat jou boodskap voortleef en steeds mense se lewens verander!

Gemeentelede kan ook help deur hul leraars aan te moedig om hul boodskappe hier beskikbaar te stel of deur hul naam en kontakbesonderhede aan ons by "Kontak ons" te stuur sodat ons hulle kan uitnooi.

Lees 59453 keer Datum verander Sondag, 05 April 2015 01:25
Webmeester

Webmeester: Dirk C Lourens (vdm)

Webtuiste: www.EziWeb.co.za
Meer in die kategorie: Advent en Kersfees »
Advent is ’n tydperk van 21-28 dae voor Kersfees waartydens gelowiges hulle instel op en voorberei vir die viering van Kersfees. Die woord “advent” is afgelei van die Latynse woord adventus (wat “aankoms” beteken) en verwys na die koms van Christus. Tydens Advent fokus ons op die twee “komste” van...
Die tydperk na Pinkster – tot en met Advent – staan algemeen in die kerkjaar as gewone- of Koninkrykstyd bekend. Dit begin met Drie-eenheidsondag en eindig met die Sondag van Christus die Koning, net voor die adventseisoen en dus die volgende kerkjaar. Daar is geen besondere feeste (soos byvoorbeeld Advent,...

Registreer of teken in om te publiseer en/of kommentaar te lewer en nuus te ontvang

Nog nie 'n lid nie? Registreer

Soekfunksie

Oorweeg asb 'n donasie vir die instandhouding en ontwikkeling van Dominee.org.za

Google+